[vc_row heading_color=”light” bg_type=”color” header_feature=”yes” font_color=”#ffffff” bg_color=”#3b4d57″ padding_top=”60″ padding_bottom=”140″ margin_bottom=”0″][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]

‘n SKULDVRYE LEWE, VANDAG!

[/vc_column_text][vc_column_text text_style=”subtitle” animation=”fadeIn”]

Vrywillige Sekwestrasie is ‘n aansoek wat gebring word in die Hooggeregshof om jou boedel oor te gee (bates en laste) aan krediteure in die hande van die Meester van die Hooggeregshof en dan insolvent / bankrot verklaar te word

Die Meester sal ‘n Kurator aanstel om beheer te neem oor die totale boedel, wie die bates moet realiseer in terme van die Insolvensie wetgewing en daarna sal hy die opbrengstes verdeel onder krediteure na betaling van die administratiewe kostes

[/vc_column_text][/vc_column][vc_column width=”1/3″][grve_single_image image=”6211″ animation=”fadeInUp” animation_delay=”150″][/vc_column][/vc_row][vc_row heading_color=”dark” bg_type=”color” header_feature=”yes” mobile_visibility=”hide” font_color=”#606060″ bg_color=”#f1f1f1″ padding_top=”60″ padding_bottom=”140″ margin_bottom=”0″][vc_column width=”1/3″][grve_single_image image=”6199″ animation=”fadeInUp” animation_delay=”300″][/vc_column][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]

EFFEKTE VAN SEKWESTRASIE

[/vc_column_text][vc_column_text text_style=”subtitle” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″]

Die effekte van Vrywillige Sekwestrasie is dat krediteure teen die aparte insolvente boedel moet eis. Krediteure kan nie gelde by jou eis nie, aangesien hulle individueele uitwinningstappe gestaak word

Die Kurator neem beheer oor die hele boedel en voer die administratiewe take uit. Hierdie proses skep ‘n Concursus Creditorium waarvolgens die individuele skuldeiser se optrede gestaak word en alle krediteure val onder ‘n ordelike kollektiewe invorderingsproses wat deur die Kurator bestuur word

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row heading_color=”dark” bg_type=”color” header_feature=”yes” desktop_visibility=”hide” tablet_visibility=”hide” tablet_sm_visibility=”hide” font_color=”#606060″ bg_color=”#f1f1f1″ padding_top=”100″ padding_bottom=”100″ margin_bottom=”0″][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]

EFFEKTE VAN SEKWESTRASIE

[/vc_column_text][vc_column_text text_style=”subtitle” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″]

Die effekte van Vrywillige Sekwestrasie is dat krediteure teen die aparte insolvente boedel moet eis. Krediteure kan nie gelde by jou eis nie, aangesien hulle individueele uitwinningstappe gestaak word

Die Kurator neem beheer oor die hele boedel en voer die administratiewe take uit. Hierdie proses skep ‘n Concursus Creditorium waarvolgens die individuele skuldeiser se optrede gestaak word en alle krediteure val onder ‘n ordelike kollektiewe invorderingsproses wat deur die Kurator bestuur word

[/vc_column_text][/vc_column][vc_column width=”1/3″][grve_single_image image=”6199″ animation=”fadeInUp” animation_delay=”300″][/vc_column][/vc_row][vc_row heading_color=”light” bg_type=”color” header_feature=”yes” mobile_visibility=”hide” font_color=”#ffffff” bg_color=”#2e8bc1″ padding_top=”100″ padding_bottom=”100″ margin_bottom=”0″][vc_column][grve_title title=”IS VRYWILLIGE SEKWESTRASIE VIR MY?” heading=”h1″ align=”center” animation=”fadeIn” margin_bottom=”60″][vc_row_inner][vc_column_inner width=”1/3″][vc_column_text text_style=”subtitle” animation=”fadeIn” animation_delay=”300″]

Feitelike-Solvensie Toets

Oorskry jou laste jou bates? Jy moet bepaal vir watter waarde jy bates kan realiseer, indien enigsins. As daar genoeg waarde is in ‘n bate wat jy kan verkoop om jou skuld te dek, dan moet jy dit doen. Indien u egter geen bates of ekwiteit in ‘n bate het nie, sal u moet oorweeg of u inkomste, u uitgawes tot so ‘n mate oorskry dat jy uiteindelik uit die skuld sal kan kom

[/vc_column_text][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_single_image image=”6207″ animation=”fadeIn” animation_delay=”300″ margin_bottom=”200″][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][vc_column_text text_style=”subtitle” animation=”fadeIn” animation_delay=”300″]

Kommersiële-Solvensie Toets

Oorskry jou uitgawes jou inkomstes? As u uitgawes meer as u inkomste is, met inagneming van u normale maandelikse uitgawes asook terugbetalings aan krediteure, sal u verder in die skuldval val. Sommige sekwestreer as gevolg van borgskappe wat geteken is of omdat hul inkomste verminder is of hulle hul werk verloor het en hulle nie krediteure kan terugbetaal nie

[/vc_column_text][/vc_column_inner][/vc_row_inner][/vc_column][/vc_row][vc_row heading_color=”light” bg_type=”color” header_feature=”yes” desktop_visibility=”hide” tablet_visibility=”hide” tablet_sm_visibility=”hide” padding_top=”200″ font_color=”#ffffff” bg_color=”#2e8bc1″ padding_bottom=”200″ margin_bottom=”0″][vc_column][grve_title title=”IS VOLUNTARY SEQUESTRATION FOR ME?” heading=”h1″ animation=”fadeIn” margin_bottom=”60″][vc_row_inner][vc_column_inner width=”1/3″][vc_column_text text_style=”subtitle” animation=”fadeIn” animation_delay=”300″]

Feitelike-Solvensie Toets

Oorskry jou laste jou bates? Jy moet bepaal vir watter waarde jy bates kan realiseer, indien enigsins. As daar genoeg waarde is in ‘n bate wat jy kan verkoop om jou skuld te dek, dan moet jy dit doen. Indien u egter geen bates of ekwiteit in ‘n bate het nie, sal u moet oorweeg of u inkomste, u uitgawes tot so ‘n mate oorskry dat jy uiteindelik uit die skuld sal kan kom

[/vc_column_text][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][vc_column_text text_style=”subtitle” animation=”fadeIn” animation_delay=”300″]

Kommersiële-Solvensie Toets

Oorskry jou uitgawes jou inkomstes? As u uitgawes meer as u inkomste is, met inagneming van u normale maandelikse uitgawes asook terugbetalings aan krediteure, sal u verder in die skuldval val. Sommige sekwestreer as gevolg van borgskappe wat geteken is of omdat hul inkomste verminder is of hulle hul werk verloor het en hulle nie krediteure kan terugbetaal nie

[/vc_column_text][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_single_image image=”4241″ animation=”fadeIn” animation_delay=”300″ margin_bottom=”200″][/vc_column_inner][/vc_row_inner][/vc_column][/vc_row][vc_row heading_color=”light” bg_type=”color” header_feature=”yes” tablet_visibility=”hide” tablet_sm_visibility=”hide” mobile_visibility=”hide” bg_color=”#3b4d57″ padding_top=”60″ padding_bottom=”60″ margin_bottom=”0″ font_color=”#ffffff”][vc_column][grve_callout title=”Algemene / Gereelde Vrae” heading=”h3″ leader_text=”yes” button_type=”outline” button_color=”white” button_text=”Vrae” button_size=”large” button_link=”url:http%3A%2F%2Fdaniepotgieterattorneys.co.za%2Fsekwestrasie-vrae%2F|||” animation=”fadeInUp”]Kry onmiddelik antwoorde op jou vrae[/grve_callout][/vc_column][/vc_row][vc_row heading_color=”light” middle_content=”yes” bg_type=”color” header_feature=”yes” desktop_visibility=”hide” bg_color=”#3b4d57″ padding_top=”60″ padding_bottom=”60″ margin_bottom=”0″ font_color=”#ffffff”][vc_column][vc_column_text]

Algemene / Gereelde Vrae

Kry onmiddelik antwoorde op jou vrae[/vc_column_text][grve_button button_type=”outline” button_color=”white” button_text=”Vrae” button_link=”url:http%3A%2F%2Fdaniepotgieterattorneys.co.za%2Fsekwestrasie-vrae%2F|||” align=”right” animation=”fadeIn” animation_delay=”300″][/vc_column][/vc_row][vc_row bg_type=”color” mobile_visibility=”hide” padding_top=”100″ bg_color=”#ffffff”][vc_column][grve_single_image image=”6215″][/vc_column][/vc_row][vc_row section_type=”fullwidth-element” desktop_visibility=”hide” tablet_visibility=”hide” tablet_sm_visibility=”hide” padding_top=”100″][vc_column][grve_single_image image=”6215″][/vc_column][/vc_row][vc_row heading_color=”light” bg_type=”image” bg_image=”6217″ bg_image_type=”parallax” color_overlay=”dark” opacity_overlay=”70″ font_color=”#bababa” padding_top=”80″ padding_bottom=”80″ margin_bottom=”0″][vc_column][vc_column_text text_style=”subtitle” animation=”fadeIn” css=”.vc_custom_1498150747730{padding-bottom: 30px !important;}”]

WAT OM TE VERWAG?

[/vc_column_text][vc_row_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”chain-broken” icon_size=”small” icon_shape=”circle” title=”Skuldvry” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″]Alle skuldeisers eise, voor datum van sekwestrasie, vestig in die insolvente boedel en word beskou as vereffen op datum van rehabilitasie[/grve_icon_box][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”gavel” icon_size=”small” icon_shape=”circle” title=”Regsaksies Gestaak” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″]Artikels 20(1)(b) staak alle regstappe deur of teen die insolvent ingevolge die insolvensiewet[/grve_icon_box][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”trello” icon_size=”small” icon_shape=”circle” title=”Salaris en Pensioen word Beskerm” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]Artikel 23(5) saamgelees met 23(9) & Artikel 23(7) beskerm u inkomste tesame met enige pensioenvoordele wat u mag ontvang[/grve_icon_box][/vc_column_inner][/vc_row_inner][vc_row_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”mobile-phone” icon_size=”small” icon_shape=”circle” title=”Krediteure bel ons” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]Tydens die aansoek om vrywillige sekwestrasie verwys u alle krediteure na ons en ons sal met hulle korrespondeer[/grve_icon_box][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”spinner” icon_size=”small” icon_shape=”circle” title=”Slaap gemaklik” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]Jy kan maklik slaap in die nag en weet dat jou sake deur bevoegde prokureurs hanteer word[/grve_icon_box][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”child” icon_size=”small” icon_shape=”circle” title=”Begin Weer Lewe” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]Die bedrae wat u spaar deur nie u krediteure te betaal nie, kan u lewensuitgawes en ander noodsaaklikhede dek[/grve_icon_box][/vc_column_inner][/vc_row_inner][vc_row_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”home” icon_size=”small” icon_shape=”circle” icon_color=”red” title=”Bates vestig in Insolvente Boedel” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]Voertuie, eiendom en ander bates mag in die insolvente boedel vestig[/grve_icon_box][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”sitemap” icon_size=”small” icon_shape=”circle” icon_color=”red” title=”Kan nie Direkteur van Maatskappy wees nie” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]Volgens die maatskappywet kan u nie as Direkteur van ‘n Maatskappy optree nie[/grve_icon_box][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”group” icon_size=”small” icon_shape=”circle” icon_color=”red” title=”Uitgesluit van Beroepe” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]Direkteur, Likwidateur, Eksekuteur, Balju, Prokureur, Ouditeur, Eiendomsagent of Bourekenaar kan verbied word[/grve_icon_box][/vc_column_inner][/vc_row_inner][vc_row_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”list” icon_size=”small” icon_shape=”circle” icon_color=”red” title=”Genoteer op Kredietburo’s” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]Die sekwestrasie sal op kredietburo’s gelys word en as sodanig sal u nie kredietwaardig wees nie[/grve_icon_box][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”credit-card” icon_size=”small” icon_shape=”circle” icon_color=”red” title=”Nie kredietwaardig nie” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]U kan krediet verkry gedurende die sekwestrasieperiode indien die kredietgewer weet dat u gesekwestreer is[/grve_icon_box][/vc_column_inner][vc_column_inner width=”1/3″][grve_icon_box icon=”refresh” icon_size=”small” icon_shape=”circle” icon_color=”red” title=”Effekte duur tot Rehabilitasie” animation=”fadeIn” animation_delay=”400″ margin_bottom=”10″]Daar word ‘n einde gemaak aan die sekwestrasie by wyse van ‘n tweede aansoek by die hof vir ‘n rehabilitasiebevel[/grve_icon_box][/vc_column_inner][/vc_row_inner][/vc_column][/vc_row][vc_row heading_color=”light” bg_type=”color” tablet_visibility=”hide” tablet_sm_visibility=”hide” mobile_visibility=”hide” bg_color=”#3b4d57″ padding_top=”60″ padding_bottom=”60″ font_color=”#ffffff” margin_bottom=”0″][vc_column][grve_callout title=”Kry onmiddellike antwoorde op jou vrae” heading=”h3″ leader_text=”yes” button_type=”outline” button_color=”white” button_text=”Laat ons begin” button_size=”large” button_link=”url:http%3A%2F%2Fdaniepotgieterattorneys.co.za%2Fkontak-ons%2F|||” animation=”fadeInUp”]Eerste uur van konsultasie is GRATIS[/grve_callout][/vc_column][/vc_row][vc_row heading_color=”light” middle_content=”yes” bg_type=”color” header_feature=”yes” desktop_visibility=”hide” bg_color=”#3b4d57″ padding_top=”60″ padding_bottom=”60″ margin_bottom=”0″ font_color=”#ffffff”][vc_column][vc_column_text text_style=”subtitle” animation=”fadeIn” css=”.vc_custom_1498152160665{margin-top: 50px !important;}”]

Kry onmiddellike antwoorde op jou vrae

Eerste uur van konsultasie is GRATIS[/vc_column_text][grve_button button_type=”outline” button_color=”white” button_text=”Laat ons begin” button_link=”url:http%3A%2F%2Fdaniepotgieterattorneys.co.za%2Fkontak-ons%2F|||” align=”right” animation=”fadeIn” animation_delay=”300″][/vc_column][/vc_row][vc_row section_type=”fullwidth-element” bg_type=”color” section_id=”main-features” margin_bottom=”0″ padding_top=”0″ padding_bottom=”0″][vc_column][grve_image_text image=”4323″ video_popup=”yes” video_link=”https://www.youtube.com/watch?v=Huw8c0f5LTw” title=”SEKWESTRASIE: DIE ONTNUGTERING” read_more_title=”kyk video” read_more_class=”grve-video-popup” read_more_link=”url:https%3A%2F%2Fwww.youtube.com%2Fwatch%3Fv%3DHuw8c0f5LTw|title:Video||” animation=”fadeIn”]Daar is ‘n aantal meganismes wat jy kan aanwend wanneer jy skuld het[/grve_image_text][/vc_column][/vc_row][vc_row section_type=”fullwidth-element” bg_type=”color” footer_feature=”yes” section_id=”main-features” margin_bottom=”0″ padding_top=”0″ padding_bottom=”0″][vc_column][grve_image_text image=”6203″ image_align=”right” title=”Algemene / Gereelde Vrae” read_more_title=”Vrae” read_more_link=”url:http%3A%2F%2Fdaniepotgieterattorneys.co.za%2Fsekwestrasie-vrae%2F|||” animation=”fadeIn”]Ons het die antwoorde. Lees asseblief die algemene vrae[/grve_image_text][/vc_column][/vc_row]